Dink. Doen. Inspireer

Woorde is een van die min dinge wat aan die hart kan raak.

My Nuutse Skrywe

Inspireer

Krimpies

Hulle sê oudword is nie vir sissies nie, dit kom met ‘n pakkie wat soms te swaar voel om self te dra en ongenooide skete wat kom kuier in knieë, heupe en jou gedagtes kom deurmekaar gooi soos ‘n sterk wind wat ‘n stapel papiere optel en oor die vloer

lees meer
Inspireer

Iets nuut

Ek het dit bietjie uitgestel om te kom sit voor ʼn wit skerm en om dinge op skrif te stel sodat ek kan sin maak. My brein het dit nodig, dit is seker soos wat ʼn drawwer moet voel wat nou vasgekeer sit op ʼn vliegtuig. Ek het tyd probeer

lees meer
Dink

Wat ek wou sê

Ek wou jou al ‘n paar keer bel, maar veral vandag. Vandag wou ek vir jou sê hoe rof die jaar weggetrek het. Ek wou oor ‘n paar stupid mense afgepak het, ek wou vir jou vertel van my suurdeegplantjie wat nie wil lewe kry nie en die meisie het

lees meer

Wat mense sê van my stories?